Tuisblad
tuisblad skool 1 tuisblad skool 2 tuisblad skool 3

 

 

NUUS

 

 

 

ALGEMEEN

 

DAGBOEK

KLEURBAADJIES

GRAAD 8’s

'n Opsommende weergawe van ons skooldagboek met die jaar se aktiwiteite is nou beskikbaar op ons Dagboek 2012 webbladsy beskikbaar.

 

Leerders wat by "Select Outfitters" hul kleurbaadjies bestel het kan dit NOU by die SKOOL afhaal.

Ons leerders oefen elke middag direk na skool tot 16:00 vir hul Groentjie-konsert.

 

Groentjiekonsert vind plaas op 7 Februarie

 

AKADEMIE

 

NUWE SKOOLURE

 

GRAAD 8 GEREEDHEIDSTOETS

AMPTELIKE TOETSE

Maandag tot Donderdag

07:25 – 13:45

 

Vrydag

07:25 – 13:25

Dié kursus word vir ons leerders aangebied om hul Hoërskoolgereed te kry:
Datum
30 en 31 Januarie
Tyd
14:00 tot 17:00
Plek
By die skool
Aanbieder
Dr Heleen Roets
Koste
R350 per leerling
Kontak Mev L Goosen by (012) 332 0601 vir meer inligting.

Die eerste toetsreeks neem in aanvang op     9 Februarie 2012.

'n Verandering is aangebring by die toetsdatums.

Toetse geskeduleer vir 28 Februarie word as gevolg van die Interhoër byeenkoms verskuif na 27 Februarie

 

TOP PRESTEERDERS

GRAAD 12 (2011)

TOP PRESTEERDERS

AFRIKAANS (2011)

 

 

 9 x A-simbole

graad 12a  steinmann francin_ export - port1 graad 12g  myburg rene_ export - port1
Francin Steinmann René Myburgh

 

8 x A-simbole

graad 12d  fourie ian_ export - port1
Ian Fourie

 

 

 

Leandri Pretorius (Graad 11), naasbeste leerder in Afrikaans (90%) in Distrik (D3).

graad 11d  pretorius leandri _ export - port1
Leandri Pretorius


Joandri Maas (Graad 10), beste leerder in Afrikaans (90%) in Distrik (D3).

graad 10b  maas joandri_ export - port1
   Joandri Maas


 

SPORT

 

KRIEKET

ATLETIEK

SWEM

Wedstryde (voorseisoen)

Volledige wedstrydprogram op ons krieket webbladsy beskikbaar)

 27 Januarie
Vriendskaplik tuis

Program is nou beskikbaar op webbladsy atletiek/programme


 1 Februarie
Aflosbyeenkoms
(Pilditch)
 
Meer inligting is beskikbaar op ons atletiekwebbladsy.

Galas

2 Februarie

 Hoërskool Menlo Park

 

 9 Februarie

 Woodhill College


16 Februarie

 Hillcrest 

 

NETBAL

 

HOKKIE

 


28 Januarie

0/14 – 0/19

Almal welkom

(Tye per ouderdom op netbal webbladsy uiteengesit)

 

 

 

 

Proewe vind nie meer op 28 Januarie plaas nie maar wel op Donderdag, 2 Februarie, vanaf 14:00.  Swemmers word verskoon.

0/14 – 0/19

Almal welkom

 

 

KULTUUR

 

MNR & MEJ OOS-MOOT

SANG

KITAAR & TJELLO

 

28 Januarie

Debutantebal

Besoek die

Mnr & Mej Oos-Moot webbladsy vir meer inligting.

 

25 Maart

Gala-aand

 

Pretoria Eisteddfod

Enige leerder wat wil inskryf vir die Eistedfodd (sang – lig, ernstig, gospel) kan voor 31 Januarie hul name by Mev M du Plessis gaan opgee.

 

Kitaarlesse

Bruwer Malan bied hierdie jaar weer kitaar- en tjello-lesse vir ons leerders aan.

Besoek ons Kultuur/Musiek webbladsy vir meer inligting.

 

SOSIAAL

 

VALENTYNSBAL

 RESTAURANT

 

18 Februarie

Die bal vind in ons skoolsaal plaas. Meer inligting sal later beskikbaar gestel word.

 2 Februarie

Ons skool se restaurantetes begin weer vanaf 2 Februarie.  Meer inligting is op ons restaurant webbladsy beskikbaar.

 

 

 

 

 

 
borge.gif
Kopiereg © 2011 Hoërskool Oos-Moot. Alle regte gereserveerd.
Ontwerp deur Arachno Web Development