|
AKADEMIE |
|
|
| Neil Hearne en Lauren Allden (onderhoofseun- en meisie AKADEMIE)
Oosie Akademie: Akademie geniet reg deur die jaar eerste prioriteit.
Oos-Moot beskik oor 'n puik, vakkundige personeelkorps, met ‘n goeie balans tussen ervare en jong onderwyers. Oos-Moot beywer hom om die volgende mylpale akademies te behaal:
- 100% slaagsyfer - Top tien presteerders in die distrik en provinsiaal te kry
- Onder die Top 20 skole in die land te wees Wiskunde en Wetenskap
Toekomsgerigte vakke wat baie aandag geniet. Jaarliks word winter- en somerskool aangebied
Elke Woensdag direk na skool GRATIS ekstra wiskunde klas Jaarliks puik uitslae
Kundige vakpersoneel neem jaarliks deel aan brugbou kompetisie en wetenskap ekspo. Kenners word uitgenooi om oor wye verskeidenheid onderwerpe te gesels.
VAKKEUSE Gr 8 en 9
Soos in laerskole Oos-Moot lę reeds klem op Rekeningkunde, Besigheidstudie, IGO, Siviel Tegnologie, Rekenaarvaardighede sodat leerders blootstelling kan hę vir graad 10. Sosiale Wetenskap onderskei tussen Geografie en Geskiedenis, en Natuurwetenskappe tussen Wetenskap en Lewenswetenskap (Biologie). Gr 10 – 12
VIER verpligte vakke: DRIE keuse vakkke: Afrikaans Huistaal Fisiese Wetenskap
Engels Eerste addisionele taal Lewenswetenskap Wiskunde of Wiskunde gelettertheid Rekeningkunde
Lewensoriëntering Besigheidstudie Ekonomie
Inligtingstegnologie (IT) Geografie
Visiuele Kunste Ingeniuers grafies en ontwerp
Siviel Tegnologie Toerisme
Gasvryheidstudie Rekenaartoepassingstegnologie
Slaagvereistes Graad 8 en 9 (Sien Staatskoerant 12 Februarie 2007)
- 40%/vlak 3 vir Huistaal - 40%/vlak 3 vir Wiskunde
- 30%/vlak 2 vir ander amptelike taal - 40%/vlak 3 in VIER/4 ander vakke
· Die jaarpunt is 75% en die eindeksamen 25% Baie belangrik:
- ‘n Gr. 8 leerder wat nie op die voorlopige druipstaat verskyn nie, mag nie by die finale promosie teruggehou word nie. By graad 9 mag dit wel gebeur. - ‘n Leerder mag nou wel meer as een keer teruggehou word vanaf gr 7 – 9
- ‘n Leerder mag nie teruggehou word indien hy/sy net Wiskunde druip nie Gr 10 -12
- 40% in Afrikaans Huistaal - 40% in ENIGE ander TWEE vakke
- 30% in DRIE/ANDER vakke - Maksimum EEN/1 druipvak met bewyse van portefuelje in skoolgebaseerde assesseringsdokument
Toetsrooster (Sien leerder skooldagboek) Eksamenrooster (Binnekort beskikbaar)
Top 10 Junie Top 10 presteerders – ete in restaurant met gasspreker
Lewensorëntering departement: Oosies gee om – voedselprojek, Kansa ondersteuning, kombersprojek
Maatskaplike werker – Janine Olivier (Gratis diens by die skool) Netwerk van psigiaters, kliniese sielkundiges, opvoedkundige sielkundiges, maatskaplike werkers, remediërende onderwysers en geestelike leiers om leerlinge te begelei met enige probleem.
Gr 8 Hoërskool Gereedheidstoets Gr 9 Junior Aanlegtoets
Vakinligtingsaand Gr 11 MB 10 Belangstellingstoets
Gr 12 Weeklikse besoeke van tersięre instellings, sowel as loopbaanuitstallings Fanie Bolleurs: Gr 8 -12 Transformasie na volwassenheid/ Verhoudings
Baie ander gassprekers |
|
|