ADVERTENSIEBORDE / SPASIE

René de Klerk
deklerkr7@gmail.com
072 374 9917
Fondsinsamelings
Borge
Advertensieborde

Met die huidige ekonomiese toestand in die land en die duur koste van advertensies in die media, is advertensieborde ʼn ideale geleentheid om u onderneming die nodige blootstelling te gee.

Premium advertensiespasie is beskikbaar by ons skoolterrein en sportgronde, regoor en langs die Waverley Plaza in Hertzogstraat.

Fondse wat uit hierdie advertensieborde gegenereer word, sal gebruik word ter opgradering van die skool en waar behoeftes geïdentifiseer word.

Kontak me René de Klerk vir meer inligting.