Hoogtepunte 2018 (Krieket)

BUURMANSKAPTROFEE

Die Eerste span wen die Buurmanskapreeks in die 20-20 afdeling met die volgende uitblinkers in die span:  Jason Swanevelder (84 lopies, nie uit nie) in die wedstryd teen Hoërskool Montana en Thinus Gouws (64 lopies, nie uit nie) in die wedstryd teen HTS John Vorster.

Wihan Buitendag is aangewys as die:

  • Kolwer van die reeks – 92 lopies in drie wedstryde; en
  • Bouler van die reeks – 6 paaltjies in drie wedstryde.

Luan Liebenberg, Christo Bornman en Divan Ferreira is ingesluit in die 2018 Buurmanskapspan.

Die volgende krieketspelers lewer uitstaande prestasies tydens dié kompetisie.

Wihan Buitendag is aangewys as die:

  • Kolwer van die reeks – 92 lopies in drie wedstryde; en
  • Bouler van die reeks – 6 paaltjies in drie wedstryde.

Luan Liebenberg, Christo Bornman en Divan Ferreira (foto links) is ingesluit in die 2018 Buurmanskapspan.