Hoogtepunte 2018 (Sagtebal)

1STE-SPAN IS GAUTENG KAMPIOENE, SASI-TOERNOOI WENNERS EN LIGAWENNERS 2018

Die 1ste-span is die Gauteng Kampioene vir 2018 met hul oorwinnings in die wedstryde teen (Ashtons -Randburg 31-0), Thuto Lore (17-0) en Curro Aurora (24-2).  Hul is ook die SASI-toernooi wenners vir 2018 (Tshwane wenners teen Noord-Wes wenners). In dié toernooi het hul HS Brits gewen met ‘n telling van 12 – 0. Uitstaande prestasies!  Hul is ook die 2018  Tshwane, 0/19 Skole ligawenners.

OOSISAGTEBAL SPEELSTERS IN TSHWANE PROVINSIALE SPANNE OPGENEEM

Die volgende speelsters is in die “Summer Games” en Tshwane spanne opgeneem:

0/17 “Summer Games” Johandri van der Walt; Danae Janse van Rensburg; Marli Mostert en Klara Kific.  0/19 Blue Sox: Brenda van der Merwe; Vené Smuts en Megan Kightley.  0/19 Red Sox: Mené Janeke.  0/16 White Sox: (Ontwikkelingspan) Mené Janeke.

Die 1ste Span Afrigter, Mnr Kobus de Wet, is ook aangestel as 0/19 Blue Sox Afrigter

Die volgende speelsters het Tshwane toekennings ontvang:
Johandri v/d Walt: Beste Algehele Kolwer (0/19A en B), Bianca Viljoen: Beste Algehele Vanger (0/19A en B), Lize Janeke: Beste Algehele Kolwer (0/15A en B), Lynelle Farrell: Beste Kolwer (0/15B)

0/15 BLUE SOX:  Febe Wessels, Lize Janeke, Tenica Wissing (0/14) en Celine Viljoen (0/14).
0/15 RED SOX:  Simone Roux en Danielle de Kock 
0/15 WHITE SOX: Juanic Beukman (0/14) en Ashley Lottering (0/14).

Die 0/17-Summer Gamesspan en 0/19 Tshwane spanne word op 20 Oktober 2018 aangewys.

Die volgende speelsters het Tshwane toekennings ontvang:
Johandri v/d Walt: Beste Algehele Kolwer (0/19A en B), Bianca Viljoen: Beste Algehele Vanger (0/19A en B), Lize Janeke: Beste Algehele Kolwer (0/15A en B), Lynelle Farrell: Beste Kolwer (0/15B)