Hoogtepunte (hokkie) 2018

HOOGTEPUNTE 2018

GAUTENG NOORDSPAN

Lizzy Masuku (links) is gekies vir die 0/15B Gauteng Noord dogtersspan wat gedurende die skoolvakansie aan ‘n provinsiale toernooi gaan deelneem.

PROEWE

SENOVIA ROCHA (0/19), MELISSA GROBLER (0/16) en Lizzy Masuku (0/15) is ingesluit by die “High Performance Squad” waaruit die Gauteng Hokkiespan gekies gaan word.