Tuisblad
tuisblad skool 1 tuisblad skool 2 tuisblad skool 3

 

 

NUUS

 

 

 

(Meer besonderhede op die onderskeie webbladsye)

 

 

 

ALGEMEEN

 

DAGBOEK

KLEURBAADJIES

GRAAD 8’s

'n Opsommende weergawe van ons skooldagboek met die jaar se aktiwiteite is nou beskikbaar op ons Dagboek 2012 webbladsy beskikbaar.

 

Leerders wat by "Select Outfitters" hul kleurbaadjies bestel het kan dit NOU by die SKOOL afhaal.

Ons leerders oefen elke middag direk na skool tot 16:00 vir hul Groentjie-konsert.

 

Groentjiekonsert vind plaas op 7 Februarie om 18:00


Kaartjies:
Beskikbaar vanaf 7/02/2012 in K14 tydens pouse en vanaf 17:00 by die skoolsaal se deure. Koste R5.00 per persoon.

 

AKADEMIE

 

 

NUWE SKOOLURE

 

AKADEMIESE PRYSUITDELING

AMPTELIKE TOETSE

Maandag tot Donderdag

07:25 – 13:45

 

Vrydag

07:25 – 13:25

16 Februarie

 

Die Akademiese Prysuitdeling vir graad 8 tot 11 leerders van 2011 vind hierdie jaar plaas op 16 Februarie 2012 sodat die eindeksamen ook in berekening gebring kan word.  Leerlinge sal binnekort uitnodigings ontvang.
(sien webbladsy Akademie/Prysuitdeling)

Die eerste toetsreeks neem in aanvang op     9 Februarie 2012.

'n Verandering is aangebring by die toetsdatums.

  Toetse geskeduleer vir 28 Februarie word verskuif na

27 Februarie

 

 

SPORT

 

KRIEKET

ATLETIEK

SWEM

Wedstryde (voorseisoen)


8 Februarie
Top Tien
(Universiteit Johannesburg)

10 Februarie
Clusterbyeenkoms
(Montana)
 

 9 Februarie

 Tjaart van Vuuren swembad

16 Februarie

 Hillcrest 

 

NETBAL

 

RUGBY

 

TENNIS

       20 en 21 Februarie

Netbalkamp

 

Inligting vir 2012 is nou beskikbaar op die webbladsy.

        6 Februarie

Dogters A- en B-spanne
(sien webbladsy vir volledige inligting)

 

 

 

 

KULTUUR

 

MNR & MEJ OOS-MOOT


KITAAR & TJELLO

 Ons finaliste vir Mnr & Mej Oos-Moot is op 28 Januarie aangewys.

 

28 Maart

Gala-aand

 Kitaarlesse

Bruwer Malan bied hierdie jaar weer kitaar- en tjello-lesse vir ons leerders aan.

(Besoek ons Kultuur/Musiek webbladsy)

 

SOSIAAL

 

VALENTYNSBAL

 RESTAURANT

 

18 Februarie

Die bal vind in ons skoolsaal plaas. Meer inligting sal later beskikbaar gestel word.

 2 Februarie

 Restaurant-etes begin.


 

 

 

 

 

 
borge.gif
Kopiereg © 2011 Hoërskool Oos-Moot. Alle regte gereserveerd.
Ontwerp deur Arachno Web Development