Tuisblad
tuisblad skool 1 tuisblad skool 2 tuisblad skool 3

 

 

NUUS

 

 

 

(Meer besonderhede op die onderskeie webbladsye)

 

 

 

KULTUUR

 

MNR EN MEJ OOS-MOOT 2012

 

28 Maart 2012

Die finaliste.  Gala-aand vind plaas op 28 Maart 2012.

chante en heinrich

carli en xander

chantelle en gys maryn en chris
cindy en jake shante en morne maruche en marcel nadia en franco

chantelle en reuben

luzanne en rudolph 2 zandienne en zandre 2 che en marius 2

 

SANG
KITAAR EN TJELLO

 5 - 29 Maart

 

Die Kraal Kunstefees

Ligte Sang

 

Sluitingsdatum vir inskrywings:

24 Februarie 2012

Inligting en inskrywingsvorms in T6 by Mev M du Plessis

 

Kitaar

 

Bruwer Malan bied hier jaar weer kitaar- en tjellolesse aan vir ons leerders.

 

Besoek ons Kultuur/Musiek webbladsy

 

SPORT

 

KRIEKET

ATLETIEK

TENNIS

           22 Februarie

Oos-Moot versus Overkruin


         24 Februarie

 Universiteit Johannesburg
 Program beskikbaar 

         

         28 Februarie

  Interhoër
LC de Villiers

 5 Maart

Senior Dogters (A)

Oos-Moot versus Waterkloof (D)

 

Senior Dogters (B)

Oos-Moot versus Loreto (A)

 NETBAL

 RUGBY

 PERDRY

              21 Maart

Die netbalkursus wat op 20 en 21 Februarie sou plaasvind word uitgestel na 21 Maart 2012

         1 Maart 2012

    Proewe - alle spanne

     Perdry is nou 'n erkende sport by Hoërskool Oos-Moot. 

 www.sanesa.co.za

 

 

 HOKKIE

SKAAK
 Februarie

 Die 0/14 dogterspanne het reeds begin met oefening. Meer inligting is op die webbladsy beskikbaar.

 Februarie

 Oefentye is nou op die webbladsy beskikbaar.  Wedstryde begin eers in die 2de kwartaal.

 

ALGEMEEN

 

BEHEERLIGGAAM VERKIESING 2012/2013


 DAGBOEK

 6 Maart

Die Beheerliggaam verkiesing vind hierdie jaar plaas op 6 Maart.

Besoek ons Wie is ons/Beheerliggaam webbladsy vir meer inligting en vorms.



 

 'n Opsommende weergawe van ons skooldagboek met die jaar se aktiwiteite is nou op ons DAGBOEK 2012 webbladsy.

 

 

 

 
Borge.gif
Kopiereg © 2011 Hoërskool Oos-Moot. Alle regte gereserveerd.
Ontwerp deur Arachno Web Development