MNR EN MEJ OOS-MOOT 2018

Die jaarlikse gala-aand is weereens gekenmerk deur die optrede van ‘n bekende sanger(es) en beoordeling deur Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsterre.

Die glanspaartjies vir 2018 is:

  • Mnr en Mej Oos-Moot 2018:  Odette Otto en Evert Alderson
  • Eerste Prinses en Prins:  Fahrah Versveldt en Xavier Naude
  • Tweede Prinses en Prins: Megan van Herk en Ruan de Lange
  • Mnr en Mej Persoonlikheid:  Megan Kightley en Westley Theron
  • Mnr en Mej Fotogenies:  Fahrah Verlsveld en Reuben Coetzee