MNR EN MEJ OOS-MOOT WENNERS 2019

Ontmoet ons wenners vir 2019

Me Gené Barkhuizen
Organiseerder
barkg@oos-moot.co.za

Dié jaarlikse kompetisie is een van die hoogtepunte in ons kultuurkalender.  Mnr en Mej Oos-Moot bied ons leerders die geleentheid om hul sosiale vaardighede te ontwikkel en dien ook as fondsinsameling van die skool.

Die 2019 gala-aand op 14 Maart, was ‘n ware belewenis met Ruan Josh en Leah (Boer soek ‘n Vrou aanbiedster) as aanbieders en gaskunstenaars.