GOOGLE CLASSROOM

Leerders het toegang tot hierdie platform waar daar vaknotas en vakinligting deur die personeel geplaas word.

REKENAAR EN/OF SELFOON

Leerders kan of op hul rekenaar (laptop) of selfoon of BEIDE aanteken vir Google Classroom.

HOE OM AAN TE TEKEN

Leerders benodig hul TOELATINGSNOMMER om op Google Classroom aan te teken.  Hierdie toelatingsnommer is op die skool se d6 toep (App) beskikbaar.

Volg die skakels op die bladsy hieronder vir video’s en notas om jou te help om op Google Classroom in te teken.