HOKKIE

Hoërskool Oos-Moot is bevoorreg om dogters- en seunsspanne te hê.  In 2019 is ons spelers deur die SA-spelers Nicolene Terblanche en Celia Evens afgerig en gekondisioneer. Hoewel die skool nie sy eie ASTRO baan het nie, het ons spelers gebruik gemaak van TUKS se ASTRO bane vir oefening.  Daar word vroeg in die seisoen begin met vaardigheidsoefeninge en proewe sodat spanne kan fokus op spanwerk en vaardigheid.  Die spelers neem ook aan verskeie toernooie, die PUK-reeks en liga deel.

 

Me M Botha (Seunshokkie)
m.botha@oos-moot.co.za