OOS-MOOT RAAD (OMR) NOMINANT BEKENDSTELLING 2020

Die verkiesingsproses vir 2020/2021 se nominante is reeds in proses.

Die res van die verkiesingsproses verloop soos volg:

  • 30 September:  Stemdag
  • 6 Oktober:  Aankondiging van die nuwe OMR
  • 9 tot 11 Oktober:  Kamp

Die nominante se video’s word hieronder vertoon en volg op mekaar.