OOSIE-BROSJURE

Met die prospektus wil ons graag ons toekomstige Oosies ‘n kykie in die lewe by Hoërskool Oos-Moot bied.  Kliek op die foto vir die prospektus in PDF-formaat.