SKOOLDRAG

       Die skooldrag word volledig in die skakel “skooldrag” uiteengesit.

Somersdrag vanaf 1 September tot 30 April
Wintersdrag vanaf 1 Mei tot 31 Augustus

Sien verskaffers hieronder.

 

TOTIUSDAL HANDELSHUIS
Codonialaan, Waverley, Pretoria

SELECT OUTFITTERS
1171 Cobham Rd, Queenswood, Pretoria