SPORTHOOF EN ORGANISEERDERS

Ons mik vir hoër hoogtes in sport met drie prestige aanstellings wat in 2021 gedoen is.  Die nuwe sporthoof, mnr Christiaan Gouws,  kondisioneringsafrigter mnr Danie Coetzee (oud-Springbok haker) wat saam met ‘n biokinetikus in die skool se opgegradeerde gimnasium ‘n hoë prestasie eenheid vir die kondisionering van al ons atlete en spelers sal bied. Mnr Dario Lourenco (Suid-Afrikaanse binnenshuise hokkiespeler) is aangestel om die skool se splinternuwe Astrobaan te bestuur en as 1ste span hokkie-afrigter op te tree.  

Christiaan Gouws
SPORTHOOF
sport@oos-moot.co.za
(012) 332 0601

Danie Coetzee
KONDISIONEERDER
gym@oos-moot.co.za

Dario Lourenco
ASTROBAANBESTUURDER & 1STE SPAN HOKKIE AFRIGTER
astro@oos-moot.co.za
(012) 332 0601


HJ van Aswegen
ORGANISEERDER
Atletiek
atletiek@oos-moot.co.za


Anri Hearne
ORGANISEERDER
Bergfietsry
a.hearne@oos-moot.co.za


Tasmin Jordaan
ORGANISEERDER
Enduro Motorfietsry/Hengel
t.jordaan@oos-moot.co.za

Dean Stander
ORGANISEERDER
Gholf
d.stander@oos-moot.co.za


Dario Lourenco
ORGANISEERDER
Hokkie 
astro@oos-moot.co.za


Tjaart Naudé
ORGANISEERDER
Krieket/Rugby
t.naude@oos-moot.co.za


Shanté Ludick
ORGANISEERDER
Netbal
netbal@oos-moot.co.za


Ruan Theyse
ORGANISEERDER
Sagtebal
r.theyse@oos-moot.co.za


Andries Stolp
ORGANISEERDER
Skaak
stolpa@oos-moot.co.za


Sandra vd Merwe
ORGANISEERDE
Tafeltennis
vdmerwes@oos-moot.co.za


Willem Smit
ORGANISEERDER
Tennis
w.smit@oos-moot.co.za