STUDIEMATERIAAL TYDENS “LOCKDOWN”

Die studiemateriaal vervat op hierdie webbladsy is ook op die skool se Facebook geplaas.  Leerders moet die skakels ELKE DAG besoek, indien nuwe werk geplaas word.

HANDBOEKE

Leerders wat nie handboeke tot hul beskikking het nie, moet asseblief die volgende boodskap lees en die skakel wat verskaf word, volg.

Dear Parents and Staff

For those learners who didn’t get a chance to collect their textbooks….Snapplify has opened access to all etextbooks for free until the end of the year. Please follow the link and instructions thereafter. Your child’s educator can confirm which textbook they use.

*Free South African e-textbooks for the rest of the year*

Snapplify has partnered with top South African educational publishers to launch *Free Access*.

*Free Access* provides over 5000 IEB, EB and CAPS-aligned ebooks for *FREE* to anyone who needs them for remote learning while schools are closed. *Free Access* books will be available to you, or your child, until the 31st December.

1. Go to www.snapplify.com/freeaccess
2. Search for the ebook you need and add to your library
3. Install the Snapplify Reader to your ebooks

 

IGO

Mnr D Smith – GRAAD 11

1. Voltooi alle opdragte wat nog uitstaande is asook die oop bladsye wat nie gedoen is nie.

2. Werk hard aan jou PAT – FASE 1. FASE 1 moet na die vakansie voltooi wees. Sien die volgende riglyne:

TOERISME

SW

EBW
Rekeningkunde
Ekonomie

BESIGHEIDSTUDIES

SKEPPENDE KUNSTE

FW

Graad 10 en 12 – is reeds op groepe geplaas voor die vakansie en sal so hulle werk ontvang.

IT

Werk vir die graad 12-leerders word op whatsappgroepe aan hul versprei.

Welkom by die Wolkskool

Geniet hoë kwaliteit opgeneemde video’s in vakke soos Wiskunde, Rekeningkunde en Afrikaans Huistaal. Werkkaarte en memorandums is ook beskikbaar.

Leer in jou taal
Hoë gehalte onderrig in Afrikaans

Leer vanaf die beste
Kenners in Wiskunde, Rekeningkunde en Afrikaans Huistaal

Meer op een plek
Vraestelle, werkkaarte en memorandums tot jou beskikking

Hersien lesse op die platform met die “op”-aanvraag-opsie

24-uur ‘n dag hulp vanaf Wiskunde-kenner vir jou Wiskunde-probleme

Ondersteuningsentrum
Besoek ons webwerf: https://skole.co.za/

Deel van die Solidariteit Beweging se 10-punt plan, is om Wolkskool *gratis* aan te bied tot 30 Junie 2020.
Stappe:
1. Registreer hier: https://wolkskool.co.za/registreer
2. By “kies asseblief jou rol” selekteer jy “leerder” en kliek dan op “skep rekening”
3. Klik op klaskamers
4. Klik op OnsSkool
5. Geniet die Gratis toegang tot 30 Junie 2020.

Ons moedig ons leerders aan om van hierdie GRATIS fasiliteit gebruik te maak gedurende die verlengde skoolvakansie.

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Die volgende boodskap en skakels is vanaf die departement ontvang.

Good day colleagues. Please be aware that the subjects content materials for grade 1 to 12 has been developed to close the gap during the lost time is available on the links below.
There will be broadcasting of lessons from the 30th March to 16 April.
Please share the links with all stakeholders.
https://education.gauteng.gov.za/Pages/index.aspx

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Besoek ook die skakel hieronder vir werkboeke per graad:

https://www.thutong.doe.gov.za/

MATRIEKS

Raakvat-onnies gee nou aanlyn klas vir matrieks op Netwerk24

https://www.netwerk24.com/…/raakvat-onnies-gee-nou-aanlyn-k…?

shared via @Netwerk24

 

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

TV- EN RADIOKLASSE VIR LEERLINGE BEGIN DONDERDAG (9 APRIL)
Die Departement van Basiese Onderwys en die SAUK se gesamentlike ondersteuningsprogram vir leerlinge sal van Donderdag af op drie televisiekanale en 13 radiostasies uitgesaai word.
Dié multimediaprogram is bekend gestel om die impak van die staat van inperking op leerlinge te versag.
In ’n gesamentlike verklaring sê die departement en die SAUK dat die inisiatief deel van verskeie pogings is om die skooljaar te red.
“Dit is ook met die oog op die eksamen in Junie bekend gestel. Die veldtog sal aan leerlinge die relevante ondersteuningsmateriaal verskaf sodat hulle by die eksamenlokaal kan instap met die wete dat hulle die ondersteuning en inligting ontvang het om die eksamen met selfvertroue aan te pak.”

Die TV- en radioprogramme fokus op kurrikulum-ondersteuning vir gr. 10’s, gr. 11’s, matrieks, asook grondslagfase-onderrig.

Van die vakke wat behandel word, sluit in Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Engels eerste addisionele taal, Lewenswetenskap en Rekeningkunde.
’n Verskeidenheid Afrikatale is ook by die grondslagfase-onderrig ingesluit.
“Ons nooi leerlinge om die voordele van die hulpbronne te benut en ons glo dit sal hulle tydens die inperking help om by te bly met hul skoolwerk en hulle op die komende eksamen voor te berei,” sê Ian Plaatjes, bedryfshoof van die SAUK.
’n YouTube-kanaal is ook beskikbaar gestel sodat leerlinge die inhoud aanlyn kan kyk.
Die rooster vir die televisieprogramme is as volg:
SABC 1: Maandae tot Sondae van 05:00 tot 06:00;
SABC 2: Maandae tot Vrydae van 09:30 tot 11:00; en
SABC 3: Maandae tot Vrydae van 06:00 tot 07:00.
Die rooster vir die radioprogramme op weekdae is as volg:
RSG: 19:30 tot 20:00;
Radio 2000: 11:30 tot 12:00;

Leerlinge word aangemoedig om ’n lys van hul plaaslike radiostasies se programme te kry.

DSTV – KANAAL 319

Mindset is ‘n kanaal waar verskeie skoolvakke behandel en bespreek word (Engels). 

Volg ook die skakel onder vir Mindset se Facebookblad waar nuwe inligting aangaande uitsendings gereeld geplaas word.