Hoërskool Oos Moot
Werk en Oorwin
Ons bied jaarliks ‘n Winterskool vir die graad 12-leerders aan ter voorbereiding van die Rekord- en Eindeksamens.