FASILITEITVERHURINGS

Hoërskool Oos-Moot se Fasiliteite

Ons skoolterrein bied ’n pragtige, veilige omgewing wat die perfekte agtergrond skep vir jou funksie of byeenkoms.

🔹 Beskikbare ruimtes:

  • Groot fasiliteit: Akkommodeer tot 120 persone

  • Kleiner fasiliteit: Akkommodeer tot 60 persone

💡 Belangrike inligting:

  • Volledige besonderhede en tariewe word verskaf by aansoek.

  • Verhurings word slegs vir die huidige jaar aanvaar en nie vooruit vir ’n volgende jaar nie.

  • Skoolaktiwiteite kry altyd voorkeur in die gebruik van fasiliteite.