AFLAAIBARE DOKUMENTE
Hierdie bladsy stel belangrike skooldokumente vir ouers en leerders beskikbaar om maklik af te laai. Dit sluit onder andere toestemmings- en vrystellingsvorms vir uitstappies en ekskursies, asook verskeie skoolbeleide en administratiewe dokumente in. Ons moedig ouers en leerders aan om hierdie dokumente gereeld te raadpleeg en te gebruik waar nodig.
