KULTUURAKTIWITEITE
Ons glo ons kultuur speel ‘n kernrol speel in die ontwikkeling van selfvertroue, kreatiwiteit en karakter. Kultuur is vir ons ‘n lewenslange passie, ‘n alledaagse avontuur, ‘n stil verslawing en ‘n bron van oneindige vreugde.
Ons bied ‘n ryk verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan waarin elke leerder ‘n platform kry om hul unieke talente te ontdek en te ontwikkel.















