KONTAK ONS
BELANGRIK
Met verwysing na die POPIA Wet (Beskerming van persoonlike inligting) wil ons leerders, ouers en personeel daaraan herinner dat PERSOONLIKE KONTAKNOMMERS NIE UITGEGEE MAG WORD, tensy die persoon aan wie die nommer behoort PERSOONLIK TOESTEMMING daartoe verleen het.
Maak asseblief gebruik van die skool se telefoonnommer, e-posadres of personeel se skool e-posadresse soos beskikbaar op die skool se webwerf.

