BEMARKING
Bemarking en borgskap is die sleutel tot die groei van Hoërskool Oos-Moot. Dit help ons unieke identiteit uit te lig, prestasies te vier en ’n gemeenskapsgevoel te bou. Deur strategiese vennootskappe skep ons meer geleenthede vir akademie, sport, kultuur en infrastruktuur – ’n belegging in die skool, ons leerders en die gemeenskap van môre.
📩 Kontak ons om deel te word van ’n netwerk van borge en vennote wat saam met ons werk om Oosie-leerders se toekoms vol geleenthede te bou.


