Me L Bouwer
Kultuurhoof
kultuur@oos-moot.co.za
🎭 Kultuur by Hoërskool Oos-Moot
Kultuur is nie net my passie nie … Kultuur is my hartklop! – Me L Bouwer
‘n Lewenswyse, nie net ‘n aktiwiteit nie
By Hoërskool Oos-Moot glo ons dat kultuur ‘n kernrol speel in die ontwikkeling van selfvertroue, kreatiwiteit en karakter. Kultuur is vir ons ‘n lewenslange passie, ‘n alledaagse avontuur, ‘n stil verslawing en ‘n bron van oneindige vreugde.
‘n Wye Spektrum van Talente
Ons bied ‘n ryk verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan waarin elke leerder ‘n platform kry om hul unieke talente te ontdek en te ontwikkel.
Waarom kultuur saak maak
Kultuuraktiwiteite vorm ‘n integrale deel van wie ons as Oos-Mooters is – dit bou karakter, bevorder verbondenheid en skep lewenslange herinneringe. By Oos-Moot leef ons kultuur!
- ATKV (Taaltoktokkies)
- Debat
- Eco-Oosies (Omgewing)
- Feitevrate (Vasvrae)
- Fotografieklub
- Kosprojek
- Kunsklub
- Ligte Musiekorkes en Drumline
- Mnr en Mej Oos-Moot (MMOM)
- Musiekblyspel
- Mootgenoot (Skoolkoerant)
- Oosie-Engele (Liefdadigheid)
- Oosie-Ink (Digbundel)
- Oosie-Lig (Geestelik)
- Podcast (Tee-tyd)
- Public Speaking
- Rasieleiers (Dansgroep)
- Redenaars
- Revue en All Stars
- Spelbye (Taal)
- Tienertoneel
- #TrotseOosie Veldtog
- Voortrekkers