BELANGRIK
Met verwysing na die POPIA Wet (Beskerming van persoonlike inligting) wil ons leerders, ouers en personeel daaraan herinner dat PERSOONLIKE KONTAKNOMMERS NIE UITGEGEE MAG WORD, tensy die persoon aan wie die nommer behoort PERSOONLIK TOESTEMMING daartoe verleen het.
Maak asseblief gebruik van die skool se telefoonnommer, e-posadres of personeel se skool e-posadresse soos beskikbaar op die skool se webwerf.
Telefoon: (+27 12) 332 0601
Epos: oosmoot@oos-moot.co.za
Straatadres: Haarhoffstraat 1120, Villieria, Pretoria, 0186
Kantoorure
Maandae tot Donderdae (06:30 tot 15:00)
Vrydae (06:30 tot 14:00)
Skoolure
Maandae tot Donderdae 07:25 tot 13:55
Vrydae 07:25 tot 13:35
Hoof: Me Susan Theron
diehoof@oos-moot.co.za
Adjunkhoof: Me Hanlie van Staden
(vanstadenh@oos-moot.co.za)
Dissipline: Me Mariane Haasbroek
c.haasbroek@oos-moot.co.za
Maatskaplike werker: Me Janine Olivier
j.olivier@oos-moot.co.za
Finansies en Oosie-klerewinkel: Me Annalize Jacobs
finansies@oos-moot.co.za
Bemarking: Me Chriselda Meyer
bemark@oos-moot.co.za
Kultuur: Me Lee Bouwer
kultuur@oos-moot.co.za
Sport: Mnr Braam Pretorius
sport@oos-moot.co.za
Klerebank: Me Karin Badenhorst
klerebank@oos-moot.co.za
Graadvoogde 2026
Afwesighede en die uitteken van leerders word deur graadvoogde hanteer. Hul stuur ook belangrike kommunikasie via Whatsapp na ouers.
Graad 8 – Me M Grove
m.grove@oos-moot.co.za of 079 208 4632
Graad 9 – Me J Botha
j.botha@oos-moot.co.za of 079 207 4415
Graad 10: Me N Pfeil
n.pfeil@oos-moot.co.za of 066 416 6252
Graad 11: Me Z de Klerk
z.deklerk@oos-moot.co.za of 064 884 6059
Graad 12: Me T Ferreira
t.ferreira@oos-moot.co.za of 079 207 0022
