Vakke wat saam met Wiskunde geneem moet word Fisiese Wetenskap Inligtingstegnologie (IT)
Vakke wat nie saam geneem mag word nie Gasvryheidstudies en Verbruikerstudies Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid Kuns en Ontwerp
Wiskunde as vak Leerders wat Wiskunde kies, moet in graad 9 ‘n rapportpunt (Junie rapport) van ten minste 50% behaal.
Ander vakke ‘n Leerder moet ten minste 40% (3) aan die einde van graad 9 in ‘n vak behaal om dit in graad 10 te kies. Minstens 30 leerders moet ‘n vak kies alvorens dit aangebied sal word.